The Montagu Folklore
The Montagu Folklore aims to provide a storage and viewing area for any information and knowledge about the town, its people and surrounds that may be of interest to anybody anywhere. It is hoped that the information and knowledge to be found in The Folklore will over time create awareness and stimulate debate where appropriate.
The intention of The Folklore is to provide YOU with a public electronic platform where you can share YOUR documents, electronic links, videos, photos, audio tapes, stories and anecdotes which are at present gathering dust in a box or being stored on your computer for the enjoyment of a wider audience.
Too much information is lost over the years as people feel it may not be of interest to others. NOT so if it is of interest to you it will also provide enjoyment to somebody else.
We invite you to engage with The Bookshop and discuss what you would like to share and we can mutually determine how best to display your contribution in The Folklore to serve as a legacy for future Montagu residents.
Die Montagu se Volksoorlewering
Die hoofdoel van Die Montague Volksoorlewering projek is om ʼn elektroniese platform op die been te bring waar U as lede van die publiek nie net inligting kan verkry nie maar meer belangrik, waar u ook u eie dokumente, elektroniese skakels, videos, fotos, stories, klank- en bandopnames en enige ander relevante inligting met almal kan deel. Hierdie fasiliteit sal beslis ʼn veel meer waardevolle bydrae aan almal verskaf as waar dit miskien nou in ʼn trommel of skoendoos gebêre word en net stof vergader.
Te veel waardevolle inligting gaan oor die jare verlore deurdat mense dink dat ander mense nie daarin belang sal stel nie. Dit is werklik nie die geval nie. As dit vir u van belang is sal dit ook vir ander van belang wees end dit sal die oordra van kennis en gebeure bevorder en die gemeente as n geheel verryk.
Ons nooi u hartlik uit om met die personeel van Die Montagu Boekwinkel kontak te maak en om te bespreek watter inligting u het wat u met ons kan deel. Ons kan dan ook besluit hoe ons die inligting op die mees voordeligste manier kan gebruik en vertoon sodat dit die mees voordeligste bydrae tot die algehele Volksoorlewering projek kan maak. Die waarde van die nalatenskap van historiese inligting vir ons nasate kan nie oorbeklemtoon word nie en moet eenvoudig vir almal behoue bly.
Folklore Sections to Explore
Would you like to contribute to The Montagu Folklore?
The success of the The Montagu Folklore is based on your contributions in content and ideas on the preservation on any information of Montagu. We encourage your participation so feel free to WhatsApp or Email when you have an idea or an item you wish to have posted and we will get back to you.
WhatsApp or Call
073 235 2073
(Please note this number is for The Montagu Folklore only, please go to the contact us page for The Montagu Bookshop)